by GunterSchroder | Dec 7, 2021
Keukloof: pure nature, total escape, great service. This was my second long stay at Keukloof. Why did I come back? The sheer realness of just sitting on the stoep, drinking a beer, and watching the clouds being pushed over the Langeberg mountain range towards the...
by GunterSchroder | Nov 11, 2021
Herlaai en fokus op dit wat belangrik is in ʼn hemelse plek. Dit was absoluut fantasties. Ons het elke oomblik geniet. Die Villa is pragtig en alles wat ons kon nodig kry, was byderhand. Die eienaar het daagliks ʼn draai gemaak om uit te vind of alles nog reg is. Selfs...
by GunterSchroder | Nov 11, 2021
Lekker gerus en gestap in die natuurskoon. Natuurskoon akkommodasie tussen die berge – rus vir jou siel. Ideale plek om jou batterye te herlaai en lekker te stap. Plek is goed toegerus en gashere is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal aanbeveel.